Sheri Moon Zombie

Sheri Moon Zombie
Geboortenaam Sheri Lyn Skurkis
Geboorte 26 September 1970 (1970-09-26)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sheri Moon Zombie (gebore 26 September 1970) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente House of 1000 Corpses (2003), The Devil's Rejects (2005), Halloween (2007), en Halloween II (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy